Getoonde hoek is tans —. As dit nie ooreenstem
met waar die spilpunt werklik op die land staan nie: stel hier watter grade dit NOU moet wees, en
klik "Kalibreer" — dit werk dadelik, en oorleef 'n kragsiklus.
Gebruik dit wanneer die basisstasie (Module B) se antenna doelbewus na 'n nuwe, permanente plek geskuif is.
Module B versamel self omtrent 2 minute se GPS-lesings op sy nuwe plek en gemiddeld dit tot 'n akkurate
basispunt — maak net seker die antenna staan reeds op sy finale plek voor jy klik.
Nuwe pomp-koppelings skep jy by "💧 Pompe" bo-aan die dashboard.
m (straal van spilpunt)
--
+ Nuwe Kliënt
⚙️ Bestuur Kliënte
Alle geregistreerde kliënte, insluitend dié sonder toestelle.
📅 Skedules
⚙️ Toestel Beheer — Instellings
Kies watter relais op die hoofkaart wys (nie elke boer gebruik almal nie), en of enige moet wag vir Relay 3 se drukdrempel (Wet-modus).
🎯 Spoed-kalibrering
Stel die spilpunt op 'n persentasie, klik "Begin meet", laat dit 'n
rukkie loop, klik dan "Stop en Stoor" — ons bereken outomaties die
grade-per-minuut vir daardie persentasie uit die posisie-verandering.
Doen dit oor 'n paar verskillende persentasies vir 'n akkurater kurwe.
Maak seker die spilpunt loop reeds op hierdie persentasie (stel dit
eers op die hoofbladsy) voor jy begin meet.
Meet tans op %...
0.0°
0:00 verloop
⏱ Tyd vir Volledige Rondte
Tik die tyd in wat jy wil hê die spilpunt moet neem om een volledige
rondte (360°) te voltooi — kry dan die persentasie-instelling wat dit benodig.
📱 Telegram-kennisgewings
Kry 'n Telegram-boodskap wanneer 'n spilpunt gestel word om te loop
of te stop, homself onverwags afsit, of oflyn gaan.
✅ Geaktiveer — jy kry tans kennisgewings
Nog nie geaktiveer nie. Klik die knoppie hieronder — dit maak
Telegram vir jou oop; druk net "Start" daar, en jy is klaar.
Geen nommers of kodes om in te tik nie.
👥 Verbruikers
Laai...
➕ Voeg Verbruiker By
Nooi iemand (bv. 'n voorman) uit om self sy eie PlaasPro-aanmelding
op te stel, met toegang tot dieselfde toestelle as jyself.
Sodra hulle die skakel oopmaak en op "Start" druk in Telegram,
stuur die bot outomaties vir hulle 'n tweede skakel waar hulle
hul eie epos en wagwoord kies. Geldig vir 48 uur.